Polis (stad)

Polis, meervoud poleis (Oudgrieks: πόλις, πόλεις) beteken stad in Grieks. Dit is ook vir ’n sosiaal-politieke of sosiaal-geografiese gegewe gebruik. Die term dui ook dikwels op ’n Griekse stadstaat.

Die Akropolis van Athene, ’n bekende polis van Antieke Griekeland.

Die Griekse polis het in die Argaïese tydperk ontstaan en het bestaan tot in die Romeinse tyd.

This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.