Pokysterhout
Die pokysterhout (Chionanthus foveolatus) is 'n klein tot groot boom wat aan die kusgebiede en bergwoude voorkom vanaf Kaapstad tot in Mosambiek. Dit kom ook in Limpopo voor. In Engels staan die boom bekend as die pock ironwoord.
Pokysterhout | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
(geen rang): | |
(geen rang): | |
(geen rang): | |
Orde: | |
Familie: | |
Tribus: | |
Genus: | Chionanthus |
Spesie: | C. foveolatus |
Binomiale naam | |
Chionanthus foveolatus (E.Mey.) Hong-Wa & Besnard, (2013) | |
Sinonieme | |
|
Sien ook
Wikimedia Commons bevat media in verband met Chionanthus foveolatus. |
Bron
- Algemene gids tot BOME. Keith, Paul & Meg Coates Palgrave. 2000. ISBN 1-86872-527-8
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.