Pokkel-suiervis

Die pokkel-suiervis (Apletodon pellegrini) is 'n vis wat voorkom aan die weskus van Afrika vanaf Senegal tot by Port Alfred. In Engels staan die vis bekend as die Chubby clingfish.

Pokkel-suiervis
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Infrafilum:
Superklas:
Klas:
Subklas:
Infraklas:
Orde:
Familie:
Genus:
Apletodon
Spesie:
A. pellegrini
Binomiale naam
Apletodon pellegrini
(Chabanaud, 1925)

Voorkoms

Die vis word tot 5 cm lank en het 'n dubbele suier op die kop.

Sien ook

Eksterne skakel

Bron

This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.