Poissy

Poissy is 'n commune in die département Yvelines in die Île-de-France in noord-sentrale Frankryk. Dit is geleë in die westelike voorstede van Parys, 23,8 km (14,8 myl) van die sentrum van Parys.

Poissy
'n Uitsig oor Poissy
'n Uitsig oor Poissy
Wapen van Poissy
Wapen
Poissy is in Frankryk
Poissy
Poissy
Ligging in Frankryk
Koördinate: 48°55′46″N 2°02′42″O
LandVlag van Frankryk Frankryk
Gewes Île-de-France
Département Yvelines
ArrondissementSaint-Germain-en-Laye
KantonPoissy-Nord & Poissy-Sud
Regering
  BurgemeesterKarl Olive (2014-2020)
Oppervlak
  Totaal13,28 km2 (5,13 vk. myl)
Hoogte
27 m (89 ft)
Bevolking
  Totaal36 230
  Digtheid2 700/km2 (7 100/vk. myl)
TydsoneUTC+1:00 (MET)
  SomertydUTC+2:00 (MEST)
Poskode
78498 / 78300
Webwerfville-poissy.fr
Kollegiale kerk Notre-Dame

In 1561 was dit die plek van 'n vrugtelose Katolieke Hugenote-konferensie, die colloquium by Poissy. Dit is bekend om opeenvolgend die motorfabrieke van Automobiles Gregoire, Matford, Ford SAF, Simca, Chrysler en Talbot te huisves, en is nou die tuiste van een van die grootste Peugeot motorfabrieke in Frankryk.

Inwoners word Pisciacais genoem.

Eksterne skakels

This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.