Pofadder-skaamooghaai
Die pofadder-skaamooghaai (Haploblepharus edwardsii) is endemies aan Suid-Afrika en kom voor van Saldanhabaai tot by Stormsrivier. Die haai word 60 cm lank en die twee dorsale vinne is ewe groot. Die haai is grysbruin met groterige oranjebruin kolle op. Die hele lyf is bedek met wit kolletjies. Die haai is ovipaar en lĂȘ 2 eiers op 'n keer. In Engels staan die haai bekend as Puffadder shyshark.
Pofadder-skaamooghaai | |
---|---|
![]() | |
Wetenskaplike klassifikasie ![]() | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Animalia |
Filum: | Chordata |
Klas: | Chondrichthyes |
Orde: | Carcharhiniformes |
Familie: | Scyliorhinidae |
Genus: | Haploblepharus |
Spesie: | H. edwardsii |
Binomiale naam | |
Haploblepharus edwardsii (Schinz, 1822) | |
![]() | |
Verspreiding | |
Sinonieme | |
Scyllium edwardsii Schinz, 1822 |
Sien ook
Verwysings
- Human, B. (2008). "Haploblepharus edwardsii". IUBN-rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2010.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 3 Mei 2010.
{{cite web}}
: Ongeldige|ref=harv
(hulp)
Bron
- Coastal Fishes of Southern Africa. Phil & Elaine Heemstra. 2004. ISBN 1-920033-01-7
Eksterne skakel
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.