Poematrofee
Die Poematrofee is ’n internasionale rugbykompetisie wat elke jaar tussen die nasionale rugbyspanne van Argentinië en Australië as deel van die Rugbykampioenskap beslis word. Dit is in 2000 vir die eerste keer beslis. Die huidige kampioen is Argentinië, nadat hulle die beslissende wedstryd tydens die 2023-Rugbykampioenskapreeks gewen het.
Poematrofee | |
2023-Rugbykampioenskapreeks | |
Sportsoort | Rugby |
---|---|
Gestig | 2000 |
Eienaar | UAR en ARU |
Inwydingseisoen | 2000 |
Deelnemende lande | Argentinië Australië |
Aantal spanne | 2 |
Mees onlangse kampioen | Argentinië (2023) |
Verwante kompetisies | Die Rugbykampioenskap |
Wedstryde
Details | Gespeel | Gewen deur Argentinië | Gewen deur Australië | Gelyk | Argentynse punte | Australiese punte |
---|---|---|---|---|---|---|
In Argentinië | 7 | 1 | 6 | 0 | 126 | 229 |
In Australië | 11 | 1 | 9 | 2 | 200 | 328 |
Neutrale plek[n 1] | 1 | 0 | 1 | 0 | 21 | 33 |
Algeheel | 19 | 2 | 15 | 2 | 347 | 590 |
Wenners
Jaar | Wenner | Wedstryde gewen (eerste wenspan) |
---|---|---|
2023 | Argentinië | 1–0 |
2022 | Australië | 1–1 |
2021 | Australië | 2–0 |
2020 | Gelyk | 0–0 |
2019 | Australië | 1–0 |
2018 | Australië | 1–1 |
2017 | Australië | 2–0 |
2016 | Australië | 2–0 |
2015 | Australië | 1–0 |
2014 | Australië | 1–1 |
2013 | Australië | 2–0 |
2012 | Australië | 2–0 |
2002 | Australië | 1–0 |
2000 | Australië | 2–0 |
Uitslae
Jaar | Datum | Plek | Tuisspan | Telling | Besoeker | Wedstrydwenner | Kampioen |
---|---|---|---|---|---|---|---|
2023 | 15 Julie | Wes-Sydney-stadion, Sydney | Australië | 31–34 | Argentinië | Argentinië | |
2022 | 13 Augustus | Estadio San Juan del Bicentenario, San Juan | Argentinië | 48–17 | Australië | Argentinië | |
6 Augustus | Estadio Malvinas Argentinas, Mendoza | Argentinië | 26–41 | Australië | Australië | ||
2021 | 2 Oktober | Robina-stadion, Robina, Queensland | Australië | 17–32 | Argentinië | Australië | |
25 September | Noord-Queensland-stadion, Townsville | Australië | 27–8 | Argentinië | Australië | ||
2020 | 5 Desember | Wes-Sydney-stadion, Sydney | Australië | 16–16 | Argentinië | gelykop | |
21 November | Newcastle Internasionale Sportsentrum, Newcastle | Australië | 15–15 | Argentinië | gelykop | ||
2019 | 27 Julie | Langpark, Brisbane | Australië | 16–10 | Argentinië | Australië | |
2018 | 6 Oktober | Estadio Malvinas Argentinas, Mendoza | Argentinië | 34–45 | Australië | Australië | |
15 September | Robina-stadion, Robina, Queensland | Australië | 19–23 | Argentinië | Argentinië | ||
2017 | 7 Oktober | Estadio Malvinas Argentinas, Mendoza | Argentinië | 20–37 | Australië | Australië | |
16 September | Canberrastadion, Canberra | Australië | 45–20 | Argentinië | Australië | ||
2016 | 8 Oktober | Twickenham-stadion, Londen | Argentinië | 21–33 | Australië | Australië | |
17 September | nib-stadion, Perth | Australië | 36–20 | Argentinië | Australië | ||
2015 | 25 Julie | Estadio Malvinas Argentinas, Mendoza | Argentinië | 9–34 | Australië | Australië | |
2014 | 4 Oktober | Estadio Malvinas Argentinas, Mendoza | Argentinië | 21–17 | Australië | Argentinië | |
13 September | Skilledpark, Robina, Queensland | Australië | 32–25 | Argentinië | Australië | ||
2013 | 5 Oktober | Estadio Gigante de Arroyito, Rosario | Argentinië | 17–54 | Australië | Australië | |
14 September | Subiaco Ovaal, Perth | Australië | 14–13 | Argentinië | Australië | ||
2012 | 6 Oktober | Estadio Gigante de Arroyito, Rosario | Argentinië | 19–25 | Australië | Australië | |
15 September | Skilledpark, Robina, Queensland | Australië | 23–19 | Argentinië | Australië | ||
2002 | 2 November | Estadio Monumental, Buenos Aires | Argentinië | 6–17 | Australië | Australië | |
2000 | 24 Junie | Canberrastadion, Canberra | Australië | 32–25 | Argentinië | Australië | |
17 Junie | Ballymorestadion, Brisbane | Australië | 53–6 | Argentinië | Australië |
Algeheel
Meeste titels gewen:
- Argentinië – 1
- Australië – 13
Langste tyd gehou deur Argentinië: 1 jaar (2023, 1 titel)
Langste tyd gehou deur Australië: 13 jaar (2000–2022, 13 titels)
Sien ook
Soortgelyke rugbykompetisies tydens die Rugbykampioenskap:
- Bledisloebeker, tussen Australië en Nieu-Seeland
- Mandela Uitdaagplaat, tussen Australië en Suid-Afrika
- Vryheidsbeker, tussen Nieu-Seeland en Suid-Afrika
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.