Plymouth, Montserrat
Plymouth is 'n spookdorp en die de jure hoofstad van die eilandnasie Montserrat, 'n Britse oorsese grondgebied in die Karibiese See in Noord-Amerika. Die stad is sedert 'n vulkaniese uitbarsting in 1997 'n spookdorp en Brades is de facto die hoofstad van Montserrat.
Plymouth | |
---|---|
Kaart | Wapen |
Vlag | |
Land | Verenigde Koninkryk |
Gebied | Montserrat |
Koördinate | 16°42′N 62°13′W |
Stigting | |
Oppervlakte: | |
- Totaal | 0 vk km |
Hoogte bo seevlak | 0 m |
Bevolking: | |
- Totaal | 0 |
- Bevolkingsdigtheid | 0/vk km |
Tydsone | UTC -4 |
- Somertyd | UTC -4 |
Burgemeester | Geen |
Amptelike webwerf | Geen |
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.