Plymouth
Plymouth (Kornies: Aberplymm) is 'n stad in die suidweste van Engeland (in die Verenigde Koninkryk), in die graafskap van Devon maar die stad grens ook aan Cornwall (of Cornwallis). Die stad het 'n bevolking van 250 700 in 2007 gehad. Daar is 21 plekke in die Verenigde State van Amerika wat na Plymouth genoem is.
- Hierdie artikel handel oor die Britse stad. Vir die gelyknamige stede en dorpe, sien gerus Plymouth (dubbelsinnig).
Plymouth | |
---|---|
Ligging van Plymouth in die VK | Ligging in Engeland |
Ligging in Devon | |
Land | Verenigde Koninkryk |
Graafskap | Devon |
Koördinate | 50°22′N 4°8′W |
Oppervlakte: | |
- Totaal | 79.29 vk km |
Hoogte bo seevlak | Tussen 0 en 155 m |
Bevolking: | |
- Totaal (2007) | 250 700 |
- Bevolkingsdigtheid | 3 142/vk km |
Tydsone | UTC+0 (GMT) |
- Somertyd | UTC+1 (BST) |
Lord Mayor | Sam Davey |
Amptelike Webwerf | www.plymouth.gov.uk |
Demografie
Plymouth is die grootste nedersetting langs die suidkus van Engeland.
Susterstede
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.