Oosterse goue strandkiewiet
Die Oosterse goue strandkiewiet (Pluvialis fulva) is 'n voël en somerswerwer aan Suid-Afrika en verkies riviermondings en strandmere. Hulle word selde binnelands gesien. Die voël is 23 – 25 cm groot en weeg 110 - 170 gram met 'n vlerkspan van 65 cm. In Engels staan die voël bekend as Pacific golden plover.
Oosterse goue strandkiewiet | |
---|---|
In broeivere, Alaska | |
In nie-broeivere, Thailand | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | P. fulva |
Binomiale naam | |
Pluvialis fulva (Gmelin, 1789) | |
Sinonieme | |
Charadrius fulvus |
Fotogalery
- Besig om op te styg.
- In vlug.
- Besig om te vreet.
- Museumeksemplaar
Sien ook
Wikimedia Commons bevat media in verband met Pluvialis fulva. |
Bron
- Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde uitgawe 2011. ISBN 978-1-77007-928-1
Verwysings
- BirdLife International (2012). "Pluvialis fulva". IUBN-rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012.
{{cite web}}
: Ongeldige|ref=harv
(hulp)
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.