Platorandboekenhout
Die Platorandboekenhout (Faurea galpinii) is 'n boom wat deel vorm van Faurea (die boekenhoutbome) genus. Dit kom voor in die misgordel van die hoƫ eskarpment van die Drakensberg in Limpopo en Mpumalanga asook Lesotho en Eswatini. In Engels staan dit bekend as die Forest Beechwood. Die boom kan tot 10 m lank word. Die boom se FSA-nommer is 73.[1]
Platorandboekenhout | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
(geen rang): | |
(geen rang): | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | F. galpinii |
Binomiale naam | |
Faurea galpinii E.Phillips, (1912) | |
Galery
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.