Platinum Stars

Platinum Stars is 'n professionele sokkerspan in Rustenburg, wat in die Premier Sokkerliga speel. Dikwena (Tswana vir Krokodille, die bynaam van die span) speel sy tuiswedstryde in die Royal Bafokeng-stadion, wat sedert die FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2010 42 000 sitplekke het.

Platinum Stars
Volle naam Platinum Stars Football Club
Stigting 1998
Tuisveld Royal Bafokeng-stadion, Rustenburg
Kapasiteit 42 000
Voorsitter Vlag van Suid-Afrika Floyd Mbele
Afrigter Vlag van Suid-Afrika Roger De Sa
Liga Premier Sokkerliga
Spankleure Spankleure Spankleure
Spankleure
Spankleure
 
Tuiskleure
Spankleure Spankleure Spankleure
Spankleure
Spankleure
 
Wegkleure

Tot 2007 het die span Silver Stars geheet.

Erelys

  • Kampioen Eerste Afdeling (1)
2002/03

Bekende sokkerspelers

  • Vlag van Suid-Afrika Stanley Kgatla
  • Vlag van Eswatini Manqoba Kunene
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.