Platarsiet

Platarsiet is 'n PGE-mineraal met ideale formule PtAsS.

Platarsiet
 
FormulePtAsS
Rh, Ru kan Pt vervang 
OnsuiwerhedeIr, Os 
Nickel-Strunz (10)2.EB.25  
Kleurgrys 
Hardheid7,5 (Mohs)[1] 
Strukturbericht-kodeC2 
Eenheidsela = 5.788(1) A
* Lys van minerale
Portaal Geologie

Dit het 'n pirietstruktuur waarin arseen en swawel die posisies van die (X-X) ewekansig beset. Navorsing deur Szymański wat dit aangedui het is uitgevoer op 'n eksemplaar met die samestelling (Pt0.34Rh0.3Ru0.28Ir0.05Os0.01)0.98As1.03S0.98.[2] Daar is geen aanduidings gevind dat die struktuur die laer simmetrie van arsenopiriet aanneem nie.

Verwysings

This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.