Pixley ka Seme-distriksmunisipaliteit

Die Pixley ka Seme-distriksmunisipaliteit is een van die 5 distriksmunisipaliteite van die Noord-Kaap. Die setel van die munisipaliteit is in De Aar. Die meeste inwoners in die munisipale gebied is Afrikaanssprekend. Die munisipaliteit se kode is DC7.

Pixley ka Seme
Provinsie Noord-Kaap
Tipe Distriksmunisipaliteit
Munisipale kode DC7
Plaaslike munisipaliteite Siyancuma, Emthanjeni, Umsobomvu, Siyathemba, Ubuntu, Thembelihle, Orania, Kareeberg, Renosterberg
Hoofstad De Aar
Burgemeester John Lolwana
Grootste tale Afrikaans, Xhosa
Oppervlakte 103 410 km²
Bevolking 186 351 (2011)
Moet nie met die Pixley ka Seme Plaaslike Munisipaliteit in Mpumalanga verwar word nie.

Geografie

Plaaslike munisipaliteite

Die munisipaliteit bestaan uit die volgende plaaslike munisipaliteite:

Munisipaliteit Kode Bevolking % Opmerking
EmthanjeniNC07342 35622.73%
SiyancumaNC07837 07619.90%
UmsobomvuNC07228 37615.23%
SiyathembaNC07721 59111.59%
UbuntuNC07118 6019.98%
Thembelihle
Orania
NC076
30402013
15 7018.43%Die grens tussen Thembelihle en Orania is nie afgebaken nie.[1]
KareebergNC07411 6736.23%
RenosterbergNC07510 9785.89%

Bure

Die munisipaliteit word as volg begrens deur ander distrikte:

Demografie

Die volgende statistiek is van die sensus in 2011.

Taal Bevolking %
Afrikaans140 64176.79%
Xhosa32 01717.48%
Engels2 9911.63%
Tswana2 9221.60%
Suid-Sotho1 4830.81%
Ander9410.51%
Gebaretaal7450.41%
Zoeloe4460.24%
Ndebele2980.16%
Noord-Sotho2860.16%
Venda1710.09%
Tsonga1080.06%
Swazi1040.06%

Geslag

Geslag Bevolking %
Vroulik94 28450.59%
Manlik92 06849.41%

Etniese groepering

Etniese groepering Bevolking %
Kleurling110 25759.17%
Swart58 61431.45%
Blank15 0648.08%
Asiaties1 0460.56%
Ander1 3710.74%

Ouderdom

Ouderdom Bevolking %
00 - 0417 11410.40%
05 - 0917 86910.86%
10 - 1418 74411.39%
15 - 1917 63810.72%
20 - 2412 7967.77%
25 - 2911 9707.27%
30 - 3411 8587.20%
35 - 3910 9976.68%
40 - 449 6645.87%
45 - 498 7615.32%
50 - 547 0904.31%
55 - 595 5813.39%
60 - 644 7202.87%
65 - 693 7332.27%
70 - 742 4881.51%
75 - 791 6921.03%
80 - 841 1230.68%
85 - 894890.30%
90 - 942170.13%
95 - 99510.03%
100 plus130.01%

Politiek

Verkiesingsuitslae

Verkiesingsuitslae vir die munisipaliteit in die Suid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2004.

  • Bevolking 18 en ouer: 99 868 [60.67% van die totale bevolking]
  • Totale stemme: 66 585 [40.45% van die totale bevolking]
  • Stempersentasie: 66.67% van die persentasie van die stemgeregtigdes
Party Stemme %
ANC43 61865.51%
NNP8 73013.11%
DA7 06710.61%
OD3 2984.95%
VF+1 2251.84%
ACDP1 1541.73%
PAC3050.46%
UDM2400.36%
IVP1360.20%
NA1100.17%
PJC1050.16%
UCDP1040.16%
Azapo970.15%
EMSA710.11%
TOP630.09%
NLP600.09%
KISS500.08%
SOPA500.08%
CDP430.06%
UF430.06%
MF160.02%
Totaal66 585100.00%

Verwysings

  1. (en) Konsepbegroting 2016, Thembelihle Plaaslike Munisipaliteit, April 2015, bladsy 382, verkry op 13 Junie 2017
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.