Piper PA-42 Cheyenne
Die Piper PA-42 Cheyenne is 'n turboskroef aangedrewe vliegtuig wat deur Piper Aircraft gebou is. Die PA-42 Cheyenne is 'n groter ontwikkeling van die vroeëre PA-31T Cheyennes I en II, wat op hulle beurt weer 'n turboskroef ontwikkeling van die Piper PA-31 Navajo is.
Piper PA-42 Cheyenne | |
---|---|
![]() | |
Tipe | Passasiers vliegtuig |
Vervaardiger | Piper Aircraft |
Nooiensvlug | 18 Mei 1979 |
Status | In gebruik |
Vervaardig | 1979-1993 [1] |
Aantal gebou | 192; 149 IIIAs en 43 400s |
Eenheidskoste | 1981: $1.376M (III)[2] |
Ontwikkel van | Piper PA-31T Cheyenne |
Verwysings
- Gerard Frawley. "Piper PA-42 Cheyenne III/400". The International Directory of Civil Aircraft (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 14 Desember 2019 – via Airliners.net.
- "Business jet and turboprop directory". Flight International. 14 November 1981. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 4 September 2018. Besoek op 14 Desember 2019.
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.