Pioneer H
Pioneer H was 'n onbemande ruimtesending, as deel van die Pioneer-program, wat in 1974 gelanseer moes gewees het. Dit is nooit lanseer nie. Sou die sending wel plaasgevind het, sou die ruimtevlug as Pioneer 12 bekend gestaan het. Die naam is later gebruik vir die Pioneer Venus-projek.

Pioneer H (diagram), gebruik dieselfde ontwerp as Pioneer 10 en 11
Verwysings
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.