Pinus roxburghii
Die tjirden (Pinus roxburghii) is 'n indringerplant in Suid-Afrika wat deel is van die Pinaceae familie. Die plant is endemies aan Bangladesj, Indië, Nepal, Pakistan, Tibet waar dit meestal in die Himalajaberge voorkom.
Tjirden | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Plantae |
Klade: | Tracheofiete |
Divisie: | Pinophyta |
Klas: | Pinopsida |
Orde: | Pinales |
Familie: | Pinaceae |
Genus: | Pinus |
Spesie: | P. roxburghii |
Binomiale naam | |
Pinus roxburghii Sarg., 1897 | |
natuurlike verspreiding | |
Sinonieme | |
|
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.