Piketbergspeldekussing
Die Piketbergspeldekussing (Leucospermum profugum) is 'n blomdraende struik wat tot die genus Leucospermum behoort en deel van die fynbos-bioom vorm. Die plant is endemies aan die Wes-Kaap, waar dit voorkom in die Piketberg van Versveldpas tot by Aurora. Die struik word 2 tot 8 m breed en dra blomme van September tot Desember.
Piketbergspeldekussing | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
(geen rang): | |
(geen rang): | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | L. profugum |
Binomiale naam | |
Leucospermum profugum Rourke, 1972 | |
In Engels staan dit as die Piketberg Pincushion bekend.
Sien ook
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.