Pierre Greeff
Pierre Greeff is 'n Suid-Afrikaanse musikant. Hy was deel van die Afrikaanse musiekgroep Lukraaketaar en is tans voorsanger van Die Heuwels Fantasties.[1]
Pierre Greeff | |
---|---|
![]() Die Heuwels Fantasties tydens 'n optrede in 2011 | |
Agtergrondinligting | |
Oorsprong | Bellville, Wes-Kaap |
Genres | Rock, pop |
Beroep(e) | Musikant |
Instrumente | Stem |
Jare aktief | - hede |
Assosiasies | Lukraaketaar, Die Heuwels Fantasties |
Verwysings
- "Pierre Greeff oor Die Heuwels Fantasties se Alles Wat Mal Is" (Onderhoud). LitNet. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 3 Oktober 2018. Besoek op 2 Julie 2017.
Eksterne skakels
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.