Phycidae

Die Kliplinge (Phycidae) is 'n vis-familie wat hoort tot die orde Gadiformes. Daar is vyf genera met sewe en twintig spesies wat hoort tot dié familie en twee van die spesies kom aan die Suid-Afrikaanse kus voor. Die familie se klassifikasie is nog nie gefinaliseer nie.

Phycidae
Phycis blennoides
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Infrafilum:
Superklas:
Klas:
Subklas:
Infraklas:
Superorde:
Paracanthopterygii
Orde:
Familie:
Phycidae
Genera

Phycis
Urophycis
Sien teks vir spesies.

Urophycis regia

Kenmerke

Die familie se lywe is lank met die kieue splete wat hoër as die pektorale vinne strek. Die meeste spesies leef op die kontinentale bank terwyl enkele spesies in riviermondings of varswater leef. Die grootte wissel van 16 cm tot 1.2 m.

Genus

Die volgende genus en spesies kom aan die Suid-Afrikaanse kus voor:

  • Gaidropsarus

Sien ook

Bron

  • Coastal Fishes of Southern Africa. Phil & Elaine Heemstra. 2004. ISBN 1-920033-01-7

Eksterne skakel

This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.