Phu Quoc Internasionale Lughawe
Die Phu Quoc Internasionale Lughawe (Viëtnamees: Sân bay quốc tế Phú Quôc of Cảng hàng không quốc tế Phú Quốc) (IATA: PQC, ICAO: VVPQ) is 'n groot lughawe naby Phu Quoc, Kien Giang, Viëtnam en is die belangrikste lughawe vir binnelandse en buitelandse vlugte in Viëtnam.
Phu Quoc Internasionale Lughawe Sân bay quốc tế Phú Quôc Cảng hàng không quốc tế Phú Quốc | |||
---|---|---|---|
IATA: PQC – ICAO: VVPQ | |||
Opsomming | |||
Tipe lughawe | Openbaar | ||
Eienaar/Operateur | Airports Corporation of Vietnam | ||
Ligging | Phu Quoc | ||
Hoogte bo seevlak | vt / 11,4 m | ||
Landkaart | |||
![]() ![]() PQC Ligging binne Viëtnam | |||
Aanloopbane | |||
Rigting | Lengte | Oppervlak | |
m | vt | ||
10-28 | 3 000 | 9 843 | Teer |
Dit is die derde belangrikste lughawe in Viëtnam. Die lughawe is 5 km van die stadsentrum (Duong Dong). Dit het twee aanloopbane.
Die konstruksie is in November 2012 voltooi. Die lughawe is op 2 Desember 2012 geopen. Dit vervang die ou lughawe.[1][2] Die lughawe dien hoofsaaklik toeriste na die strande op die eiland. Dit bedien tans 2.6 miljoen passasiers per jaar, en het 'n maksimum kapasiteit van 7 miljoen passasiers per jaar.
Bestemmings
- Air Mekong (Hanoi, Ho Chi Minh-stad)
- Vietnam Airlines (Hanoi, Ho Chi Minh-stad, Can Tho, Rach Gia)
- VietJet Air (Ho Chi Minh-stad)
Verwysing
- "Phu Quoc International Airport to open December 2". Tuoi Tre koerant. 1 Desember 2012. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 13 Februarie 2013. Besoek op 1 Desember 2012.
- "Vietnam Airlines capitalises on new Phu Quoc airport" (in Engels). "Voice of Vietnam". 3 Desember 2012. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 10 September 2015. Besoek op 3 Desember 2012.
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.