Phu Quoc

Phu Quoc (Viëtnamees: Phú Quốc) is 'n Viëtnamese eiland. Dit is die grootste eiland van Viëtnam en is in die Golf van Thailand in die suidweste van Viëtnam geleë. Daar is ook 'n paar kleiner eilandjies. Administratief dit is 'n distrik van die Kiên Giang. Daar woon 93 000 mense op die eiland se 574 vierkante kilometer. Die eiland is 'n gewilde toeristebestemming met pragtige strande en 'n gematigde klimaat reg deur die jaar. Die Lughawe Phu Quoc is op die hoofeilande geleë.

Phu Quoc
Inheemse naam: Phú Quốc

Lugbeeld van Phu Quoc
Geografie
LiggingGolf van Thailand, Suid-Chinese See
Koördinate10°13′44″N 103°57′26″O

Oppervlakte585 vk km
Hoogste puntMont Chúa 603
Administrasie
 Viëtnam
ProvinsieKiên Giang

Demografie
Bevolking84 000
BevolkingsgroepeViëtnamese (100%)
'n Strand op Phu Quoc

Eksterne skakels

This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.