Phoenix straatrenbaan
Phoenix straatrenbaan is 'n 3.720 km lange straatrenbaan in Phoenix, Arizona Verenigde State. Dit het die Verenigde State Grand Prix van 1989, 1990 en 1991 (vir 3 byeenkomste) aangebied, maar dis uiteindelik laat vaar weens swak toeskouergetalle. Daar was geen verdere Formule 1-renne in die VSA totdat die Indianapolis Motor Speedway sy eerste Grand Prix in 2000 gehou het nie.
Ligging | Phoenix, Arizona, Verenigde State |
---|---|
Groot byeenkomste | Formule Een |
Lengte | 3.72 km (2.312 mi) |
Draaie | 15 |
Rondterekord | 1:21.434 (Ayrton Senna, McLaren-Honda, 1991) |
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.