Philipsburg
Philipsburg is die hoofstad en grootste stad van Sint Maarten, 'n deel van die Koninkryk der Nederlande in die Karibiese See. Die stad het in 2006 'n bevolking van 1 338 gehad en is die belangrikste stad op Sint Maarten en is geleë op die Suidelike kus naby die Oostelike punt van die eiland. Philipsburg was gebou om die twee Fort Amsterdam en Fort Willem en is 1763 van John Philips gestig
Philipsburg | |
---|---|
Kaart | Vlag |
![]() | |
![]() | |
Wapen | |
![]() | |
Land | ![]() |
Provinsie | ![]() |
Koördinate | 18°01′N 63°02′W |
Gestig op | 1763 |
Oppervlakte: | |
- Totaal | |
Hoogte bo seevlak | |
Bevolking: | |
- Totaal (2006) | 1 338 |
- Bevolkingsdigtheid | |
- Metropolitaanse gebied | |
Tydsone | UTC -04:00 |
Burgemeester | |
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.