Philippi
Philippi is 'n township in Kaapstad, Wes-Kaap. Volgens die 2011-sensus het Philippi 'n bevolking van 200 603 gehad.[1]
Philippi | |
---|---|
Voorstad | |
Philippi | |
Koördinate: 34°1′S 18°33′O | |
Land | Suid-Afrika |
Provinsie | Wes-Kaap |
Metropolitaanse Munisipaliteit | Stad Kaapstad |
Oppervlak | |
• Totaal | 47,96 km2 (18,52 vk. myl) |
Bevolking | |
• Totaal | 200 603[1] |
• Digtheid | 4 200/km2 (11 000/vk. myl) |
Tydsone | SAST |
Misdaad
Op Vrydag, 12 Julie 2019, is die Suid-Afrikaanse Nasionale Weermag in onder meer Philippi ontplooi om hoë vlakke van misdaad, wat die Suid-Afrikaanse Polisiediens tot dusver nog nie onder beheer kon bring nie, te takel.[2][3]
Verwysings
- Hoofplek Philippi 2011-sensus
- "South Africa is deploying the army to fight crime – here's how the murder rate compares to an actual war zone". BusinessTech (in Engels). 12 Julie 2019. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 6 Desember 2019. Besoek op 12 Julie 2019.
- "Weermag in Wes-Kaap 'goeie korttermynoplossing'". Maroela Media. 19 Julie 2019. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 13 September 2019. Besoek op 19 Junie 2019.
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.