Phabenirivier
Die Phabenirivier is 'n rivier wat vir sy hele lengte aan die wesgrens van die Krugerwildtuin, in Mpumalanga, Suid-Afrika vloei. Sy monding is aan die suidebank van die Sabierivier naby die Phabeni-toegangshek.
Phabenirivier | |
---|---|
Stroomgebied | Mpumalanga, Suid-Afrika |
Monding | Sabierivier |
Monding-hoogte | 412 m |
![]() ![]() Phabenirivier |
|
Koördinate: 25°1′8″S 31°14′58″O |
Monding
Eksterne skakel
- Google-kaart van die Phabenirivier se monding by Geonames.org (cc-by)
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.