Phaalguna
Phaalguna is die twaalfde maand van die hindoekalender. Phalguna begin volgens die westerse kalender tussen 20 Februarie en 21 Maart, afhangende van die maanstand en wanneer die son in die sterrebeeld Waterman is. Phaalguna is ook bekend as Falgun. In die Phaalguna-maand word Bastantpanchami, Shivaratri (nag van Shiva), holikadahan en holi gevier.
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.