Petersvy

Die Petersvy (Ficus petersii) is 'n vrystaande boom en groei in die laeveld. Die spesie word van Zambiƫ af suidwaarts tot in Mpumalanga aangetref.[1] Hulle is soms klein maar die wat met miershope geassosieer word is baie groot. Die blomme aan die binnewand van die vy word deur die Alfonsiella binghami-vywespe bestuif.[1] Die boom se FSA-nommer is 48.1.[2]

Petersvy
Wetenskaplike klassifikasie edit
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Plantae
Klade: Tracheofiete
Klade: Angiospermae
Klade: Eudicots
Klade: Rosids
Orde: Rosales
Familie: Moraceae
Genus: Ficus
Spesie:
F. petersii
Binomiale naam
Ficus petersii
Warburg, (1894)

Fotogalery

Sien ook

Verwysings

Bron

  • Watter Boom is dit? Eugene Moll 2013 ISBN 978 1 77007 832 1

Eksterne skakels

This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.