Peter van Dievoet

Peter van Dievoet, gebore te Brussel in 1661 en te Brussel gestorwe in 1729, was 'n beeldhouer en argitek. Hy is die broer van Philippe van Dievoet, goudsmid van koning Lodewyk XIV.

Beeldhouwerk t'Wit Lammeken te Brussel, van Peter van Dievoet, 1696
Standbeeld van die koning James II, 1686, deur beeldhouer Peter van Dievoet, in Trafalgarplein, Londen

Bibliografie

This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.