Persiese blou

Persiese blou is 'n kleur, 'n pers skakering van blou.

#1C39BB

Kleurkoördinate

Volgens verskeie kleurskemas word persiese blou soos volg voorgestel:

Model Koördinate
Heksadesimale kode #1C39BB
RGB-kleurmodel (28, 57, 187)
CMYK (100, 100, 21, 11)
HSV (249°, 85%, 49%)

Sien ook


This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.