Pernod Ricard
Pernod Ricard is 'n Franse maatskappy wat spesialiseer in die vervaardiging en verspreiding van wyne en sterk drank. Die maatskappy, die medewêreldleier in sy sektor, is agter Diageo en voor Bacardí-Martini. Vir die boekjaar 2019-2020 het die groep se omset €8,448 miljoen bereik.[1]
Pernod Ricard | |
Tipe | Aandelemaatskappy |
---|---|
Gestig | 1975 |
Hoofkantoor | Parys, Frankryk |
Sleutelpersone | Alexandre Ricard (hoof uitvoerende beampte) |
Gebied bedien | Wêreldwyd |
Produkte | Bemarking en verspreiding van wyne en sterk drank |
Inkomste | €8,448 miljard |
Werknemers | 18 776 |
Webwerf | pernod-ricard.com |
Verwysings
Eksterne skakels
- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Pernod Ricard.
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.