Perm

Perm (Russies: Пермь; Komi: Перым, Perim) is ’n stad in Rusland en die hoofstad van die federale deelgebied Perm-krai. Die bevolking in 2014 was 1 026 477. Die stad is geleë aan die oewers van die Kama-rivier in die Europese deel van Rusland naby die Oeralgebergte.

Vir ’n artikel oor die krai met dieselfde naam, sien Perm-krai. Vir die geologiese tydperk, sien Perm (geologie).
Perm

Пермь
Stad
Vlag van Perm
Vlag
Wapen van Perm
Wapen
Die ligging van Perm-krai in Rusland
Die ligging van Perm-krai in Rusland
Perm is in Perm-krai
Perm
Perm
Die ligging van Perm in Perm-krai
Koördinate: 58°00′N 56°19′O
LandVlag van Rusland Rusland
DeelgebiedPerm-krai
Stigting1723
Regering
  TipeStad-okroeg
  BurgemeesterIgor Sapko
Bevolking
  Totaal1 026 477
TydsoneUTC+5 (UTC+05:00)
Webwerfhttp://www.gorodperm.ru/

Naam

Die stad se naam is in 1940 na Molotof verander, maar in 1957 terugverander na Perm.

Susterstede

Eksterne skakels

This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.