Perineum
Die perineum in menslike anatomie is die deel tussen die bene wat tussen die geslagsdele en die anus geleë is. [1] Definisies verskil: Dit kan na die oppervlakkige strukture van dié liggaamsdeel verwys of na die dieperliggende strukture.
By mans is die perineum twee keer so lank as by vroue.[2] In Alfred Kinsey se 1967-verslag is beweer dat die perineum een van mans se ses hoof-erogene sones is.
Verwysings
- Gray, Henry. Anatomy of the Human Body. Philadelphia: Lea & Febiger, 1918; Bartleby.com, 2000.
- Validity of anogenital distance as a marker of in utero phthalate exposure. PMID 16393642
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.