Percoidei
Die baarsvisse (Percoidei) vorm die grootste suborde van die orde Baarsagtiges (Perciformes). Hierdie suborde word van ander subordes onderskeie deur die beenelemente in die visse se skedels. By die baarsvisse is hulle nie aan mekaar verbind nie, terwyl dit by die ander Baarsagtiges wel die geval is. Visse uit hierdie suborde het altyd 'n sylyn, die oë is langs die sye geplaas en aan elke sy van die kop het die visse twee neusgate.[1]
Percoidei | |
---|---|
Girella fimbriata | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Subfilum: | |
Infrafilum: | |
Superklas: | |
Klas: | |
Subklas: | |
Infraklas: | |
Superorde: | |
Orde: | |
Suborde: | Percoidei |
Superfamilie | |
|
Tot die suborde behoort 79 families, ongeveer 550 genera en meer as 3170 spesies.
Sien ook
Verwysings
Eksterne skakels
- Percoidei op Animal Diversity Web Geargiveer 5 Maart 2011 op Wayback Machine
- Percoidei volgens ITIS
- Wikispecies het meer inligting verwant aan Percoidei
- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Percoidei.
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.