Percidae
Percidae, is 'n vis-familie van die orde Perciformes wat natuurlik in die noordelike halfrond, Europa en Asiƫ, voorkom. Een spesie is in Suid-Afrika losgelaat. Die vis word uitgeken aan die twee dorsale vinne op die rug. Die spesie het nie goed ontwikkel in Suid-Afrika nie.
Percidae | |
---|---|
![]() | |
Perca flavescens | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Subfilum: | |
Infrafilum: | |
Superklas: | |
Klas: | |
Subklas: | |
Infraklas: | |
Superorde: | |
Orde: | |
Familie: | Percidae |
Genera | |
Ammocrypta |
Genus
Die volgende genus en gepaardgaande spesie is deel van die familie:
- Perca fluviatilis - Europese baars
Sien ook
![]() |
Wikimedia Commons bevat media in verband met Percidae. |
Bron
- A Complete Guide to the FRESHWATER FISHES of Southern Africa. Paul Skelton. 2001. ISBN 978-1-86872-643-1
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.