PepsiCo
PepsiCo is 'n Amerikaanse multinasionale korporasie wat kos, graangebaseerde peuselkos, koeldrank, en ander produkte vervaardig, bemark en versprei. Sy hoofkantoor is in Purchase, New York. PepsiCo is in 1965 gevorm nĂ¡ die samesmelting van die Pepsi-Cola Company en Frito-Lay, Inc.
Bron
- "Pepsi se baas tree uit". Netwerk24. Besoek op 14 Augustus 2018.
Eksterne skakels
- Amptelike webwerf
- Sakedata vir PepsiCo, Inc: Google Finance
- Yahoo! Finance
- Reuters
- SEC-indienings
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.