Pepé Le Pew

Pepé Le Pew is 'n karakter uit Warner Bros. se animasiereekse Looney Tunes en Merrie Melodies. Hy is in 1945 bekend gestel.

Standbeeld van Pepé Le Pew.

Pepé is 'n Franse gestreepte muishond en altyd op soek na liefde. Sy onwelriekende geur en aggressiewe najaag van romanse laat ander karakters egter altyd van hom weghardloop.[1]

Verwysings

  1. Lenburg, Jeff (1999). The Encyclopedia of Animated Cartoons. Checkmark Books. p. 117. ISBN 0-8160-3831-7. Besoek op 6 Junie 2020.

Skakels

This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.