Pentzia globosa
Die goedkaro (Pentzia globosa) is 'n plant wat deel is van die Asteraceae familie. Die spesie is inheems aan Botswana, Lesotho en Suid-Afrika. In Suid-Afrika kom dit in die Gauteng, Oos-Kaap, Noord-Kaap, Noordwes, Vrystaat en die Wes-Kaap-provinsies voor.
Goedkaro | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Plantae |
Klade: | Tracheofiete |
Klade: | Angiospermae |
Klade: | Eudicots |
Klade: | Asterids |
Orde: | Asterales |
Familie: | Asteraceae |
Genus: | Pentzia |
Spesie: | P. globosa |
Binomiale naam | |
Pentzia globosa Less., (1832) | |
Sinonieme | |
|
Die plant staan ook as die bitterbultkaroo, bitterkaroo, bitterkaroobossie, bitterskaapbos, bitterskaapbossie, langbeenkaroo, rooikarobos, skaapbossie, vaalkaroo en witkarobos bekend.
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.