Penge

Penge is 'n dorpie in Limpopo, Suid-Afrika. Die dorpie lê op die oewer van die Olifantsrivier en is 40 km noord van Burgersfort.

Die artikel handel oor die dorp in Suid-Afrika. Vir die voorstad van Londen, sien Penge (Londen).
Penge
Penge is in Limpopo
Penge
Penge
 Penge se ligging in Limpopo
Koördinate: 24°23′S 30°19′O
LandVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
ProvinsieLimpopo
DistrikSekhukhune
MunisipaliteitFetakgomo Tubatse
Oppervlak
  Totaal28,54 km2 (11,02 vk. myl)
Bevolking
 (2011)[1]
  Totaal2 819
  Digtheid99/km2 (260/vk. myl)
Rasverdeling (2011)
  Wit mense0.3%
  Indiërs/Asiërs0.1%
  Bruin mense0.2%
  Swart mense99.4%
  Ander0.1%
Taal (2011)
  Noord-Sotho 94.8%
  Zoeloe 1.3%
  Engels 1.1%
  Ander 2.9%
Poskode (strate)
1160

Geskiedenis

Die dorpie is ook 'n slagoffer van die dalende vraag na asbes. Gedurende 1907 is groot hoeveelhede amosiet (bruinasbes) op die plaas Penge ontdek. Die plaas is na 'n voorstad in Londen vernoem. Mynboubedrywighede het in 1910 begin en vir 'n lang tyd het die twee verwante myne Weltevrede en Kromellenberg die meeste van die wêreld se produksie van hierdie asbes gelewer. Die myne het onlangs gesluit.

Sien ook

Verwysings

  1. "Hoofplek Penge". Sensus 2011.
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.