Pellaberg
Pellaberg, ook bekend as Groot-Pellaberg, is 'n berg wat tussen Pella en die Oranjerivier in die Noord-Kaap is. Die berg is hoër as 1 130m, die oranjerivier is slegs 306 m bo seevlak. Daar is unieke plantegroei op die berg. Die seldsame Pella-aalwyn en Pella Kopieva kom hier voor.
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.