Pelikaanpuntvuurtoring
Pelikaanpuntvuurtoring is 'n vuurtoring aan die Atlantiese Oseaan op Pelikaanpunt, 'n lang sanderige skiereiland, by Walvisbaai in Namibië.
Die vuurtoring is in 1932 deur die Suid-Afrikaanse regering opgerig tydens die administrasie van Walvisbaai. Die toring is 34 meter hoog. Dit is 'n ronde gietystertoring met 'n lantern en galery. Die toring is in horisontale swart en wit bande geverf.[1]
Verwysings
- The Lighthouse Directory Geargiveer 9 Oktober 2018 op Wayback Machine, Lighthouses of Namibia Geargiveer 30 Desember 2006 op Wayback Machine, besoek op 24 Desember 2006
Eksterne skakels
- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Pelikaanpuntvuurtoring.
- Foto's by: en
Vuurtorings van Namibië | |
---|---|
Namibië: | Swakopmund | Pelikaanpunt | Diazpunt | Haai-eiland |
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.