Pedi
Pedi kan na een van die volgende verwys:
- Noord-Sotho (taal) - die Pedi-taalgroep vorm die grootste deel van die Noord-Sotho-groep, daarom word die taal soms verkeerdelik Sepedi genoem.
- Noord-Sotho's, lede van die Suider-Afrikaanse bevolkingsgroep. In bogenoemde taal benaam as:
- Mopedi - een Pedi-persoon (enkelvoud)
- Bapedi - twee of meer Pedi-persone (meervoud).
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.