Pearly Beach
Pearly Beach is 'n vakansiedorpie aan die Atlantiese Oseaan in die Wes-Kaap, Suid-Afrika. Die dorpie is suidoos van Gansbaai. Die dorpie het sy naam gekry van die spierwit sand van die strand. Ongeveer 8 km van die kus is Geyser-eiland en Dyer-eiland. Pikkewyne en seeleeus kom voor op beide eilande.
Pearly Beach | |
---|---|
Pearly Beach | |
Koördinate: 34°39′0″S 19°29′0″O | |
Land | Suid-Afrika |
Provinsie | Wes-Kaap |
Distriksmunisipaliteit | Overberg |
Plaaslike Munisipaliteit | Overstrand |
Tydsone | UTC+2 (SAST) |
Sien ook
Bron
- Op Pad in Suid-Afrika. B.P.J. Erasmus. 1995. ISBN 1-86842-026-4
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.