Pauridia longituba

Pauridia longituba is 'n meerjarige blomplant en geofiet wat tot die genus Pauridia behoort en deel is van die die Saldanha-strandveld. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap en kom van St. Helenabaai tot by Saldanha voor. Dit het 'n voorkomsgebied van 120 kmĀ² en daar is slegs vyf subpopulasies oor. Die plant het habitat afgestaan aan voorstedelike ontwikkeling by Vredenburg.

Pauridia longituba
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
Divisie:
Klas:
Monocots
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
P. longituba
Binomiale naam
Pauridia longituba
M.F.Thomps., (1972)

Bronne

This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.