Pauridia canaliculata
Pauridia canaliculata is 'n meerjarige blomplant en geofiet wat tot die genus Pauridia behoort en is deel van die fynbos en Saldanha-strandveld. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap en kom van Kaapstad tot by Darling voor. Die plant het 'n voorkomsgebied van 70 km² en word bedreig deur indringerplante en onwettige versameling van blomme deur handelaars.
Geelpoublom | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
Divisie: | |
Klas: | Monocots |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | P. canaliculata |
Binomiale naam | |
Pauridia canaliculata (Garside) Snijman & Kocyan, (2013) | |
Sinonieme | |
|
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.