Pauridia

Pauridia is 'n kruidagtige plant genus en geofiete wat hoort tot Hypoxidaceae, die sterretjie-familie. Die genus bestaan uit 35 spesies. Die genus is inheems aan Suid-Afrika, Lesotho en suidwes Australië. Dit het ook genaturaliseer geraak in Nieu-Seeland.[1] Die Suid-Afrikaanse spesies was voorheen geklassifiseer as Spiloxene maar is nou oorgedra na Pauridia.[2][3] In Suidelike Afrika kom die meeste van die spesies in winter reënval gebiede voor. Van die 35 spesies is twintig deel van die fynbos.[4]

Pauridia
Spiloxene capensis in geel voorkoms.
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
Divisie:
Klas:
Monocots
Orde:
Familie:
Genus:
Pauridia

R.Br., (1838)
Spesies
Sien teks.
Sinonieme
  • Ianthe Salisb.
  • Janthe Nel
  • Saniella Hilliard & B.L.Burtt
  • Spiloxene Salisb.

Spesies

Daar is 35 spesies:[5]

Verwysings

  1. "Pauridia Harv". Plants of the World Online. Royal Botanic Gardens, Kew. Besoek op 30 November 2020.
  2. Snijman, D.A. (2014), "A taxonomic revision of the genus Pauridia (Hypoxidaceae) in southern Africa", Phytotaxa 182: 1–114, doi:10.11646/phytotaxa.182.1.1
  3. https://www.pacificbulbsociety.org/pbswiki/index.php/spiloxene
  4. John Manning. 2018. Field Guide to Fynbos, Struik Nature, 2018 ISBN 978 1 77584 590 4
  5. http://plantsoftheworldonline.org/taxon/urn:lsid:ipni.org:names:1579-1
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.