Paul Krüger (rolprent)
Paul Krüger is 'n swart-en-wit Afrikaanse rolprent wat op 11 Junie 1956 vrygestel is.
Paul Krüger | |
---|---|
Regisseur | Werner Grünbauer |
Met | James Norval Wena Naudé Siegfried Mynhardt |
Musiek deur | Stephen Eyssen |
Kinematografie | Vernon Whitten |
Ateljee | Film Produksie Fasiliteite Afrika |
Uitgereik | 11 Junie 1956 |
Speeltyd | 92 minute |
Land | Suid-Afrika |
Taal | Afrikaans |
IMDb-profiel |
Genre
Die rolprent is 'n dokumentêre oorlogsdrama. Dit lewer 'n biografie van president Paul Kruger.
Hoofrolspelers
- James Norval as Paul Krüger
- Wena Naudé as Gesina Krüger
- Siegfried Mynhardt as president Burgers
- André Huguenet as sir Theophilus Shepstone
- Anna Cloete as Alida Malan
- Gwen Ffrangcon Davies as koningin Victoria
- Leonie Ross as Sarie
- Bruce Anderson as Lord Milner
- Rigby Foster as Britse hertog
- Jamie Uys as jonger broer
- Jok Uys as ouer broer
- Michael McNeile as dr. Jameson
- Jan Schutte as verteller
- Tilana Hanekom as Krüger se dogter
- Jan Bruyns as Andries Pretorius / M.W. Pretorius
- Jan Cronjé as Paardekraal-leier
- Johan Eloff as C.J. Joubert
- Cobus Fick as sekretaris Swart
- Michal Grobbelaar as gen. Piet Joubert
- B. le R. Groenewald as Hendrik le Roux
- Pieter Hauptfleisch as gen. De La Rey
- Joel Herholdt as Lord Kitchener
- Louis Knobel as gen. Cronje
- Cisca Marais as Maria Krüger
- Minnie as Aia Mina
- Johan du Plooy as dr. Heyman
- David Rens as Cecil Rhodes
- Danie Smuts as gen. Smuts / Piet, verkenner
- Deon Vosloo as dr. Leyds
- Albie van der Byl as Oupa
- Danie van der Heever as F.W. Reitz
- Japie van Niekerk as kampkommandant
- Paddy Norval as Krüger se kleinkind
Sien ook
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.