Paul Bayvel

Paul Campbell Robertson Bayvel (28 Maart 1949 – 14 April 2020) was 'n Suid-Afrikaanse rugbyspeler. Hy het op skrumskakel vir die Springbokke en Transvaal gespeel.[1] Hy sterf op 14 April 2020 in die ouderdom van 71 aan longkanker in Houtbaai, Kaapstad.[1]

Paul Bayvel Rugbyportaal
Volle naam Paul Campbell Robertson Bayvel
Geboortedatum (1949-03-28)28 Maart 1949
Geboorteplek Johannesburg, Unie van Suid-Afrika
Sterftedatum 14 April 2020 (op 71)
Sterfteplek Houtbaai, Kaapstad, Suid-Afrika
Lengte 1,72 m
Massa 73 kg
Skool Parktown Hoërskool Seuns
Universiteit Universiteit van die Witwatersrand
Rugbyloopbaan
Loopbaan as speler
Posisie(s) Skrumskakel
Jeugspanne
Jare Span
Wits
Diggers
Provinsiale- / Staatspanne
Jare Klub / span Weds (pte)
1972–1980 Goue Leeus 51
Nasionale span(ne)
Jare Land Weds (pte)
1974–1976 Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika 10

Toetse

Nor.TeenstanderUitslag (SA 1ste)PosisieDrieëDatumPlek
1. Britse en Ierse Leeus9–28Skrumskakel022 Junie 1974Loftus Versfeld, Pretoria
2. Britse en Ierse Leeus13-13Skrumskakel027 Julie 1974Ellispark, Johannesburg
3.Vlag van Frankryk Frankryk13-4Skrumskakel023 November 1974Le stade de Toulouse, Toulouse
4.Vlag van Frankryk Frankryk10-8Skrumskakel030 November 1974Parc des Princes, Parys
5.Vlag van Frankryk Frankryk38-25Skrumskakel021 Junie 1975Vrystaatstadion, Bloemfontein
6.Vlag van Frankryk Frankryk33-18Skrumskakel028 Junie 1975Loftus Versfeld, Pretoria
7.Vlag van Nieu-Seeland Nieu-Seeland16-7Skrumskakel024 Julie 1976Kings Park-stadion, Durban
8.Vlag van Nieu-Seeland Nieu-Seeland9-15Skrumskakel014 Augustus 1976Vrystaatstadion, Bloemfontein
9.Vlag van Nieu-Seeland Nieu-Seeland15-10Skrumskakel04 September 1976Nuwelandstadion, Kaapstad
10.Vlag van Nieu-Seeland Nieu-Seeland15-14Skrumskakel018 September 1976Ellispark, Johannesburg

Verwysings

  1. Gresse, Johann (15 April 2020). "Transvaal- en Boklegende verloor kankerstryd". Maroela Media. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 15 April 2020. Besoek op 15 April 2020.


This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.