Patroon (munisie)
'n Eenheidspatroon (kortweg patroon) van 'n vuurwapen omvat alles wat nodig is om 'n skoot af te vuur. Dit sluit in die koeël (punt), die kruitlading, die slagdoppie en die patroondop.
'n Patroon wat baie kleiner koeltjies bevat word 'n haelpatroon genoem en word hoofsaaklik vir die jag van klein wild gebruik.
Wikimedia Commons bevat media in verband met Patrone. |
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.