Patrick Wolf

Patrick Wolf (gebore as Patrick Denis Apps, 30 Junie 1983) is 'n musikant uit Suid-Londen (Engeland). Wolf bespeel 'n verskeidenheid instrumente, waaronder harp, klarinet, klawesimbel, kitaar, klavier, outoharp, orrel, Appalagiese dulcimer, klavikord, harmonium, trekklavier, theremin, ukelele, mondfluitjie, mandolin, altviool, en viool. Wolf is bekend vir sy kenmerkende kombinering van elektroniese monsterneming en klassieke instrumente wat 'n styl meebring wat strek van Romaanse volksmusiek tot tegnopop.

Patrick Wolf
Agtergrondinligting
GeboortenaamPatrick Denis Apps
Gebore30 Junie 1983 (1983-06-30)
Londen, Verenigde Koninkryk
GenresIndietronika, volkstronika, alternatiewe rock, barokpop
Beroep(e)Musikant, musiekskrywer
Jare aktief2002 — hede
EtiketteLow Altitude Records, Faith & Industry, Tomlab, Loog, Bloody Chamber Music
Webwerfwww.patrickwolf.com

Diskografie

  • Lycanthropy (2003, Faith and Industry / Tomlab)
  • Wind in the Wires (2005, Tomlab)
  • The Magic Position (2007 Loog)
  • The Bachelor (2009, Bloody Chamber Music)
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.