Patensie

Patensie is 'n klein dorpie in die Oos-Kaap-provinsie, Suid-Afrika en is 15 km noordwes van Hankey. Die naam is 'n vervorming van die Khoikhoi-woord wat rusplek vir die vee beteken.

Patensie
Kennisgewingbord langs die R331
Kennisgewingbord langs die R331
Patensie is in Oos-Kaap
Patensie
Patensie
 Patensie se ligging in Oos-Kaap
Koördinate: 33°45′32″S 24°48′53″O
LandVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
ProvinsieOos-Kaap
DistrikSarah Baartman
MunisipaliteitKouga
Stigting1858
Oppervlak
  Totaal6,23 km2 (2,41 vk. myl)
Bevolking
 (2011)[1]
  Totaal5 263
  Digtheid845/km2 (2 190/vk. myl)
Poskode (strate)
6335
Poskode (posbusse)
6335
Skakelkode042

Distrik

Daar word sitrus, tabak en groente in die distrik verbou. Daar is 'n sitruskoöperasie wat in 1928 gestig is en ook 'n tabakkoöperasie. Die Kougadam is 25 km wes van die dorp geleë.

Sien ook

Verwysings

  1. "Hoofplek Patensie". Sensus 2011.
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.